Skryf jou emosies los: ’n Geleentheid vir opkomende digters
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dit maak nie saak wie jy is nie, maar kanse is goed dat Covid-19 jou op een of ander manier geraak het. As jy iemand is wat graag uiting aan jou emosies gee deur dit los te skryf, het jy nou die geleentheid om ’n oorspronklike gedig waarin jy vergestalt waarmee…