Kobus Burger

Kobus Burger verken nuwe horisonne

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Melinda Stuurman So in die maand en jaar waarin Afrikaanse radio sy 85ste bestaansjaar vier, spog RSG, die SABC se Afrikaanse radiostasie, met ʼn splinternuwe programbestuurder. Kobus Burger, wat die afgelope paar maande ingestaan het as waarnemende programbestuurder, is nou amptelik aangestel in die pos. Hy vervang vir Graig-Lee Smith wat…

Vetplantfeetjies

Vetplantfeetjies

“Sy het die rare vermoë om die onvermoë van menswees uit te druk, om die dinge te uiter wat anderkant sê lê, om die eggo’s van die onweetlike te laat hoor en dit te laat land in ’n sagte medewete.” So mooi beskryf die teaterregisseur Frieda van den Heever Antjie Krog se kunstenaarskap in ʼn…