Sandra Prinsloo

Altyd op ʼn drafstap

Skrywer: Alita Steenkamp As ʼn jong aktrise het Sandra Prinsloo eenmaal saam met Franz Marx in sy sportmotor gery. Sy het Franz leer ken terwyl sy nog besig was met haar dramastudies aan die Universiteit van Pretoria. Franz wou haar daardie dag gaan voorstel aan die filmmaker Tommie Meyer by sy filmateljees in Randburg. Voor…

Kobus Burger

Kobus Burger verken nuwe horisonne

Skrywer: Alita Steenkamp Foto: Melinda Stuurman So in die maand en jaar waarin Afrikaanse radio sy 85ste bestaansjaar vier, spog RSG, die SABC se Afrikaanse radiostasie, met ʼn splinternuwe programbestuurder. Kobus Burger, wat die afgelope paar maande ingestaan het as waarnemende programbestuurder, is nou amptelik aangestel in die pos. Hy vervang vir Graig-Lee Smith wat…

Vetplantfeetjies

Vetplantfeetjies

“Sy het die rare vermoë om die onvermoë van menswees uit te druk, om die dinge te uiter wat anderkant sê lê, om die eggo’s van die onweetlike te laat hoor en dit te laat land in ’n sagte medewete.” So mooi beskryf die teaterregisseur Frieda van den Heever Antjie Krog se kunstenaarskap in ʼn…