Huldeblyk: Ainsley Moos – ‘n man van ware integriteit en inbors is oorlede
“Ek sal hom (Ainsley Moos) onthou as die man met die groot hart met die sagte stem. Hy was soos ‘n boom wat na die lig gegroei het sonder ‘n bohaai.”
“Ek sal hom (Ainsley Moos) onthou as die man met die groot hart met die sagte stem. Hy was soos ‘n boom wat na die lig gegroei het sonder ‘n bohaai.”
In ’n heerlike bydrae wat op 20 Januarie op Netwerk 24 verskyn het, word daar verwys na die interessante oorsprong van woorde soos jeans en denim. Die woord jannas vir jeans kon maar net nie vatplek in Afrikaans kry nie. In dieselfde bydrae is daar ook ʼn lysie met interessante, maar kleurvolle Afrikaanse woorde, wat…
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt … van al die tale wat ek hoor, niks wat my siel ooit so bekoor.* (*3e strofe van O, Boereplaas deur CF Visser) “Dis tyd dat ons mekaar se stories leer ken. Kom ons doen moeite om mekaar se stories te verstaan.” – Prof Hans du Plessis tydens die bekendstelling van…
Anna-Mart Louw, ʼn matrikulant van die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch het vanjaar die tweede plek behaal in die Nasionale Seniorsertifikaat eksamen met ʼn gemiddeld van 98%. Sy het onderskeidings in Afrikaans huistaal, Engels huistaal, Duits tweede addisionele taal, fisiese wetenskappe, ingenieursgrafika en ontwerp, lewensoriëntering en lewenswetenskappe behaal. Anna-Mart was lid van die verteenwoordigende studenteraad…
Mediaverklaring Ná ʼn lang wag het die matrieks van 2022 uiteindelik hul matriekuitslae ontvang. Baie geluk aan elkeen! Jy wonder dalk – wat nou? Jy het nou jou skoolloopbaan afgesluit en wonder wat volgende in die pyplyn is. Indien jy studie vir 2023 oorweeg, het Akademia goeie nuus vir jou. Alhoewel die meeste hoëronderwysinstellings se…
Skrywer: Persverklaring Dit is met groot opgewondenheid dat Netwerk24 die nuutste toevoeging tot sy intekenaar-aanbod bekendstel: digitale blokraaisels en aanlyn speletjies. “Ons juig oor hierdie nuwe toevoeging tot Netwerk24 se aanbod en die waarde wat dit vir ons intekenare bied,” sê Henriette Loubser, hoofredakteur van Netwerk24 en Afrikaanse Nuus. “Ons weet hoe passievol veral Afrikaanse…
Skrywer: Alita Steenkamp Mariëtta Kruger is net so ’n deel van die Afrikaanse, en Suid-Afrikaanse uitsaaiwese soos wat melktert deel is van ons Afrikaanse kultuur. Die Afrikaanse Taalraad het aan die einde van 2022 vir Mariëtta bekroon met ʼn Koker-toekenning vir haar lewenslange bydrae tot Afrikaans. ’n Klein dogtertjie-droom Sy vertel dat sy reeds as…
Artikel: Netwerk 24 verwerk deur Alita Steenkamp Foto: Netwerk 24 – Jaco Marais Prof. T.T. Cloete het in 2008 na die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) verwys as een van die kosbaarste diamante van Afrikaans. Die WAT dokumenteer die Afrikaanse woordeskat in sy wydste omvang en die span is tans besig met die optekening…
Hierdie artikel het oorspronklik verskyn op Kuier-digitaal. Vir meer Kuier-inhoud, teken in op Netwerk24. Skrywer: Chrislynn Sias Kuier – 28 Oktober 2021 Foto verskaf MUSIEK IS SY MAAT Sy hart klop al op die maat van musiek sedert geboorte en hy beplan om nog vir baie lank liedjies te maak. Frazer Barry (46), welbekend as…
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Hoeveel van hierdie vrae oor Afrikaans kan jy korrek beantwoord? Probeer eers self voordat jy die antwoorde elders op die webtuiste gaan opsoek. (Wenk: Heelwat van die antwoorde kan jy op die blaaie van Afrikaans.com opspoor, of raadpleeg die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (11e uitgawe) en Spreekwoorde en waar hulle vandaan…