Voetspore

Voetspore

In sy brief aan Frodo in The Fellowship of the ring deur J.R.R. Tolkien, skryf Gandalf: “Nie alles wat goud is blink nie, en nie almal wat rondswerf het verdwaal nie.” Frodo praat seker hier van Johan Badenhorst en sy span wat ewig aan’t swerwe is en die een na die ander interessante bestemming besoek…

Desmond Tutu

Wenners van die Andrew Murray-prysfonds

Hier is die pryswenners van vanjaar se Andrew Murray-prysfonds Die wenners van vanjaar se Andrew Murray-prysfonds se pryse en toekennings is op Maandag 17 April bekendgemaak. Die volgende pryse is toegeken: Die Andrew Murray-prys vir teologiese boeke in Afrikaans. In sy boek Publieke teologie as profetiese teologie? bespreek die skrywer Martin Laubscher die verband tussen…