’n E-pos aan die pous – Matjieskloof, Springbok
Dit was vir my interessant om te sien hoeveel waarde Whasheila aan spesifieke rituele in haar geloof heg. Whasheila woon in ‘n netjiese huis saam met ‘n gesin waar sy iemand versorg en waar almal duidelik baie erg is oor haar. Die foto waarop Whasheila so trots is en waar sy uiteindelik haar rooi, langhaar-pruik…