Die seer van vergeet

Die seer van vergeet

Blog van die week Afrikaans.com nooi jou uit om deel van ons blogger-gemeenskap te word. Ons plaas elke week die WEN-blog en wil graag jou skryfkuns voorstel aan ons lesers. Stuur jou blog aan myafrikaans@afrikaans.com. Vertel ons so ’n bietjie meer van jouself en stuur vir ons ’n foto of ’n prentjie wat jou blog illustreer. Baie geluk…

Moedertaalonderrig - Meertaligheid of nie

Moedertaalonderrig, meertaligheid of nie?

In die Suid-Afrikaanse onderwyskonteks was taal nog altyd ‘n sentrale kwessie. In Suid-Afrika het dit immers ‘n lang en kontroversiële geskiedenis, veral wat die moedertaal as die medium van onderrig betref. Hieronder is skakels na ‘n verskeidenheid debatte en menings oor moedertaalonderrig en meertaligheid. Moedertaalonderrig in ‘n demokratiese Suid-Afrika – Anne-Marie Beukes vra die vraag…