Elders: Tuinroete – ʼn belewenis in tien woorde
Skrywer: Alita Steenkamp Erns Grundling is iemand wat nie huiwer om ʼn pelgrimstog aan te pak nie. In 2015 het hierdie bekroonde reisjoernalis die Camino Pelgrimsroete in Spanje gaan stap en ná die staptog het hy sy eerste boek, Elders: My 1025 km te Voet Langs die Camino geskryf. Saam met ʼn televisiespan is hy terug…