Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Meningstukke

You are here:
  1. Tuis
  2. Weet dit
  3. Kategorie "Meningstukke"

Johan Beukes

Dr. Johan Beukes se leuse is: Gee meer as wat jy beloof het!

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com13 Mei 2023Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Die begeerte om betekenisvol te lewe en van die wêreld ’n beter plek te maak, het by d Johan Beukes posgevat toe hy maar nog in die laerskool was. Hierdie lewens- en leierskapsafrigter wat mense op ʼn daaglikse basis help om hul daargestelde mikpunte te behaal en terselfdertyd optimaal te presteer, het…

Sidney Gilroy

Moedertaalmaandfokus: Sidney Gilroy

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com6 Februarie 2023Lewer kommentaar

Februarie is Moedertaalmaand met Internasionale Moedertaaldag wat op 21 Februarie gevier word. As deel van ons moedertaalmaandfokus, gesels ons gedurende Februarie met vier bekendes uit verskillende omgewings en agtergronde.

Afrikaans blom

Afrikaans blom inderdaad

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com26 Januarie 2023Lewer kommentaar

In ’n heerlike bydrae wat op 20 Januarie op Netwerk 24 verskyn het, word daar verwys na die interessante oorsprong van woorde soos jeans en denim. Die woord jannas vir jeans kon maar net nie vatplek in Afrikaans kry nie. In dieselfde bydrae is daar ook ʼn lysie met interessante, maar kleurvolle Afrikaanse woorde, wat…

Matrieks

Matriekvakansie: Geniet dit, maar …

Meningstukke, TaalnuusDeur verona9 November 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dis nou daardie tyd van die jaar, wanneer humeure kort is, spanning hoogty vier en jou matriekkind elke nou en dan in trane uitbars of die kamerdeur dawerend toemoker. Dis eksamentyd. Na twaalf jaar het die “oordeelsdag” aangebreek. Nou ja, darem nie heeltemal so dramaties nie … Teen dié tyd is…

ATR

Bekendstelling van Die algemene demografie van Afrikaans, 2022

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com4 November 2022Lewer kommentaar

Mediavrystelling van die Afrikaanse Taalraad 2 November 2022 Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het ’n verslag, “Die algemene demografie van Afrikaans (2022)”, op 4 November by Joostenberg naby Stellenbosch bekendgestel. Dr Conrad Steenkamp, hoof van die ATR, sê dit is die eerste keer dat so ’n deeglike studie van die Afrikaanse bevolking in sy geheel gedoen…

Blade Nzimande

Afrikaans, ’n inheemse taal – die stryd duur voort

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com3 November 2022Lewer kommentaar

Die stryd om Afrikaans as inheemse taal erken te kry, is helaas nog nie verby nie, maar daar is wel vordering. Op 1 Januarie vanjaar het ʼn nuwe taalbeleidsraamwerk in werking getree wat nie aan Afrikaans en die Khoi- en Santale die nodige erkenning as inheemse tale bied nie. Sedertdien is daar vanuit baie oorde…

“In my lewe” in graniet verewig

Meningstukke, TaalnuusDeur verona3 Oktober 2022Lewer kommentaar

“In my lewe” in graniet verewig ’n Besonderse eer het Mathys Roets te beurt geval toe een van die liedjies wat hy sing, “In my lewe”, buitengewone erkenning deur die FAK gekry het. Op Donderdag 22 September het die FAK in hulle Afrikaans Liedjietuin ’n granietsteen onthul waarop hierdie liedjie se woorde gegraveer is. Nardus…

Elders tuinroete

Elders: Tuinroete – ʼn belewenis in tien woorde

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com31 Augustus 2022Lewer kommentaar

Skrywer: Alita Steenkamp Erns Grundling is iemand wat nie huiwer om ʼn pelgrimstog aan te pak nie. In 2015 het hierdie bekroonde reisjoernalis die Camino Pelgrimsroete in Spanje gaan stap en ná die staptog het hy sy eerste boek, Elders: My 1025 km te Voet Langs die Camino  geskryf. Saam met ʼn televisiespan is hy terug…

Magriet Groenewald

Magriet Groenewald gee haar baas die trekpas om haar sosialemedia-passie uit te leef!

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com14 April 2022Lewer kommentaar

Bemarking was nog altyd Magriet Groenewald se passie. Dit is immers wat sy gaan studeer het. Maar jare lank het dit vir haar gevoel asof sy nie regtig besig was om haar ware doel uit te leef nie. Met die geboorte van haar tweede biologiese dogter, Christi, het sy in 2015 besluit dat dit tyd…

Erik Kruger

Drie moderne leierskapbenaderings vir sukses in chaotiese tye

Meningstukke, TaalnuusDeur Afrikaans.com16 Maart 2022Lewer kommentaar

Deur: Erik Kruger Die wêreld hou aan om teen ’n ongelooflike vinnige tempo te verander en te ontwikkel. Eintlik is dit op die oomblik nogal ’n skrikwekkende plek om in te bestaan. Wat dit so vreesaanjaend maak, is dat drie dinge besig is om gelyktydig te gebeur: Verandering vind vinniger plaas. Ons sien dit in…

←123456→

Afrikaans.com

© 2025 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top