Wortels in Suid-Afrika, vlerke in Australië
Skrywer: Anita van Niekerk Nuwe tuiste, nuwe wêreld: Wat word van Afrikaans-wees as jy emigreer? Die Freysens, voorheen van Pretoria, het in 2018 van SA na SA geskuif. “Suid-Afrika na Suid-Australië,” sê ma Corné wat saam met haar man, Hannes, en drie kinders – die tweeling Jason en Luke (nou 21) en hul dogter, Alexia…










