Tuis 9 Projekte 9 Kategorie: Veldtogte
Afrikaans.com se nuwe advertensies is hier!

Afrikaans.com se nuwe advertensies is hier!

Afrikaans.com bars van opgewondenheid om ons nuwe advertensies met jou te deel! Afrikaans is ’n taal waarin ‘n mens uit jou maag uit kan lag, waarin jy kan leef en waarin jy sommer net kan wees. Met hierdie advertensies vier ons...

read more
Dis uitdagend, dis pittig, dis vreesloos Afrikaans.

Dis uitdagend, dis pittig, dis vreesloos Afrikaans.

#JouAfrikaanstel – ons nuwe veldtog is hier! Afrikaans.com is baie opgewonde oor ons nuutste digitale veldtog vir Afrikaans! Ons almal het dit al gehoor: My taal is te plat, my taal is te rond, my taal is te anders. Deur hierdie veldtog vang ons dié spesifieke...

read more
Veldtog Afrikaans is #onmisbaar…

Veldtog Afrikaans is #onmisbaar…

Neem deel – Vertel ons hoe sal jou wêreld wees sonder Afrikaans! Afrikaans.com kan nie ‘n Suid-Afrika sonder dié taal indink nie, daarom beskou ons Afrikaans as #onmisbaar en beklemtoon ons die belangrikheid van die taal en sy sprekers in hierdie reklameveldtog....

read more
#droomgroot17 – Ontmoet die wenner!

#droomgroot17 – Ontmoet die wenner!

Ons kompetisies vir 2017 is nou afgehandel, maar hou die blad dop, want ons beplan heerlike kompetisies vir 2018. By Afrikaans.com kan jy net WEN. “Ek wil die wêreld wys dat my verlede nie my toekoms bepaal nie, maar wel harde werk en geloof in myself. Ek wil ook wen...

read more
Veldtog vir Afrikaans: Hoe lyk jou Afrikaans?

Veldtog vir Afrikaans: Hoe lyk jou Afrikaans?

Afrikaans.com se eerste veldtog was ’n opwindende bewusmakingsveldtog wat verkeer na die webtuiste aangemoedig het en Afrikaans as handelsmerk gevestig en bevorder het terwyl dit die taal op ‘n positiewe wyse uitbou. Die veldtog is deur middel van buitelugborde, asook...

read more