Liebenberg Primêr Muurprojek

Liebenberg Primêr

Liebenberg Primêr spog op Internasionale Moedertaaldag Die onthulling van die pragtige en kleurvolle muurskildery was ‘n dag wat die leerders van Liebenberg Primêr nie sommer sal vergeet nie. Afrikaans.com saam met hul vennote, die ATR (Afrikaanse Taalraad), Vriende van Afrikaans (VVA – ‘n divisie van die ATKV) en Fedsas, het die 1 780 leerders van…

Riverlands Primêr Muurprojek

Riverlands Primêr

Riverlands Primêr wys hoe om trots te wees op jou moedertaal Op 23 Februarie 2018 het Afrikaans.com saam met hul vennote, die ATR (Afrikaanse Taalraad), Vriende van Afrikaans, ATKV en FEDSAS behoorlik saam met Riverlands Primêr in die Swartland, ‘n Afrikaanse fees gevier toe nog ‘n muurkunswerk onthul is. Die Afrikaans.com-muurskildery het die leerders en…

Hoe lyk jou Afrikaans

Veldtog vir Afrikaans: Hoe lyk jou Afrikaans?

Afrikaans.com se eerste veldtog was ’n opwindende bewusmakingsveldtog wat verkeer na die webtuiste aangemoedig het en Afrikaans as handelsmerk gevestig en bevorder het terwyl dit die taal op ‘n positiewe wyse uitbou. Die veldtog is deur middel van buitelugborde, asook redaksionele en advertensieblootstelling op televisie en radio en in die drukmedia gedryf. Die kernboodskap van…