Hoërskool Macassar en Oklahomastraat Primêr in Macassar
Hoërskool Macassar ’n Skool met ’n hart vir sy leerders “Die hart van ons skool is ons leerders”, aldus mnr. Ivan Frantz, hoof van Hoërskool Macassar. “Van alles wat ons graag wil bereik, is ons grootste wens dat ons leerders groter sal droom as hul omgewing hier in Macassar … dat hulle sal besef dat…










