Worcester se De La Bat skool vir dowes
Worcester se De La Bat Skool vir dowes spog met hul Afrikaans.com-muur Elke Afrikaans.com-muurskilderye beeld die uniekheid uit van elke gemeenskap waar Afrikaans sy voetspoor laat. Die Worcestergemeenskap is hartlike en deernisvolle mense wat uitreik na ander en wat omgee vir mekaar. Hierdie muur dui op die verskeidenheid in hierdie gemengde landelike- en stadsgemeenskap en…








