Afrikaans.com bars van opgewondenheid om ons nuwe advertensies met jou te deel! Afrikaans is ’n taal waarin ‘n mens uit jou maag uit kan lag, waarin jy kan leef en waarin jy sommer net kan wees. Met hierdie advertensies vier ons...
Afrikaans.com bars van opgewondenheid om ons nuwe advertensies met jou te deel! Afrikaans is ’n taal waarin ‘n mens uit jou maag uit kan lag, waarin jy kan leef en waarin jy sommer net kan wees. Met hierdie advertensies vier ons...
Skrywer: René Arendse Die kleurvolle Afrikaans.com-muurkuns verwelkom nie net elke leerder, onderwyser en...
Almal by Raithby Primêr is dit eens: “Enigiets is moontlik in jou eie taal!” René Arendse "Hierdie muur sê vir...
“Die skoolgemeenskap van Laerskool Cloetesville spog met 'n permanente herinnering dat alles moontlik is deur hul moedertaal, Afrikaans.” – René Arendse, Afrikaans.com Op Vrydag, 16 Oktober 2020, tydens die onthulling van die...
Afrikaans.com se nuutste veldtog en TV-advertensie is net weereens ’n bewys dat Afrikaanssprekendes ’n woord of uitdrukking vir elke situasie het – en bestaan daar nie ’n woord nie, dan skep hulle een! Boonop sit hulle ’n lag by die traan en is die...
Hawston word met ‘n pragtige muurkuns en teateruitreik betower! Vir die gemeenskap van die vissersdorp Hawston en veral die leerders van die Overstrand-omgewing sal hierdie Afrikaanse muur vir altyd ‘n herinnering bly van ‘n betowerende Kunstekaapvertoning en...
Die graad-eens van Laerskool Rietenbosch hou konsert voor hul nuwe Afrikaanse muur. Skole in Paarl en Stellenbosch spog met Afrikaanse mure Laerskool Rietenbosch Laerskool Rietenbosch hou groot makietie en vier hul Afrikaanse muur! Op 30 Augustus was dit Laerskool...
Langeberg Sekondêr se leerders styg uit! https://youtu.be/78afgpyb4dQ “Langeberg Sekondêr … julle is ONBEWEEGLIK!” – Pasella-aanbieder en rymkletser, Oxijin Met ‘n volgepakte skoolsaal van meer as 1 700 leerders, personeel en gaste het Afrikaans.com die voorreg...
#JouAfrikaanstel – ons nuwe veldtog is hier! Afrikaans.com is baie opgewonde oor ons nuutste digitale veldtog vir Afrikaans! Ons almal het dit al gehoor: My taal is te plat, my taal is te rond, my taal is te anders. Deur hierdie veldtog vang ons dié spesifieke...
Hoërskool Macassar ’n Skool met ’n hart vir sy leerders “Die hart van ons skool is ons leerders”, aldus mnr. Ivan Frantz, hoof van Hoërskool Macassar. “Van alles wat ons graag wil bereik, is ons grootste wens dat ons leerders groter sal droom as hul omgewing hier in...