Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Luister dit

You are here:
  1. Tuis
  2. Kategorie "Luister dit"

Arno Greeff

Potgooi: In gesprek met Arno Greeff

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com8 Maart 2021Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ’n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die akteur…

Dean John Smith

Potgooi: In gesprek met Dean John Smith

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com20 Desember 2020Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ’n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die Suidooster-akteur,…

Ricky Schroeder

Potgooi: In gesprek met Ricky Schroeder

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com27 November 2020Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ’n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die voormalige…

Elandré Schwartz

Kunstenaarsfokus: Elandré Schwartz

Kunstenaarsfokus, Luister ditDeur Afrikaans.com5 November 2020Lewer kommentaar

Met sy kenmerkende langhare en diep stem, het Elandré Schwartz homself oor die afgelope drie jaar as een van die grootste name in Afrikaanse en Suid-Afrikaanse musiek gevestig. Ten spyte van ritse toekennings, miljoene videokyke op sy Youtube-kanaal, en talle aanhangers wêreldwyd, bly Elandré se voete plat op die aarde … Ons het met hom…

RSG

Potgooi: Waarom vloek mense?

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com28 Oktober 2020Lewer kommentaar

Prof. Gerhard van Huyssteen gesels op RSG oor sy navorsingsprojek waarin hy poog om die volgende vrae te beantwoord: Waarom vloek Afrikaanse mense en verskil dit dalk van mense uit ander taalgroepe? Om antwoorde op hierdie en ander verwante vrae oor vloek te kry, het vloek.co.za, in samewerking met Afrikaans.com, ’n hoofmeningspeiling beskikbaar gestel wat…

Milan Murray

Potgooi: In gesprek met Milan Murray

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com5 Oktober 2020Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ’n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die geliefde…

Afrikaanse Liedjies

Van (hoeka) toeka tot nou: Ons top-15 gunsteling- outydse Afrikaanse liedjies

Luister dit, Luister nogDeur Afrikaans.com10 September 20201 Kommentaar

Onthou jy nog die dae toe Sonja Herholdt se Ek verlang na jou oor die radio geblêr het as jy saam met jou gesin die ooppad aandurf? Of hoe Liefling deur die skares gedreun het as Derick Hougaard die knie buig vir die perfekte skop na die pale? Ons mis dit ook! Daarom het ons…

Mila Guy

Potgooi: In gesprek met Mila Guy

Luister dit, Luister nog, PotgooiDeur Afrikaans.com4 Augustus 2020Lewer kommentaar

In hierdie podsendingreeks gesels Afrikaans.com met merkwaardige persone binne die Afrikaanse leefwêreld. Ons bied jou ‘n blik op jou gunstelingbekendes op maniere soos jy hulle nog nooit vantevore kon leer ken nie, en stel jou ook bekend aan nuwe name, projekte en idees. In hierdie episode gesels aanbieder Edwin van der Walt met die geliefde…

Afrikaanse musiek

Die Spoegwolf-masjien loop weer … en jy is genooi!

Luister dit, Luister nogDeur Nicolette17 Julie 2020Lewer kommentaar

Die opwinding op die verhoog is tasbaar. Dis hul eerste optrede in maande. Teen die vooraansig van die Voortrekkermonument pryk ’n lewensgrootte projeksie van die groep. Die hele Pretoria kan dit sien. Met die lirieke van “Storm” breek Danie du Toit se stem deur die stilte. Geskiedenis is gemaak. Die lede van die gewilde groep…

Edwin vd Walt - eersdaags aanbieder van ons nuwe potgooi-reeks!

Eksklusief: Edwin van der Walt eersdaags aanbieder van ons nuwe potgooi-reeks!

Luister dit, Luister nogDeur Afrikaans.com2 Julie 2020Lewer kommentaar

Wat is die grootste les wat jy al ooit geleer het? Watter boeke het jou lewe verander? Wat hoop jy om eendag as ouer aan jou kind oor te dra? Met sosiale media, is ons vandag nader as ooit aan ‘n magdom mense – jou buurman en jou gunstelingbekende is almal net ’n soekfunksie weg.…

←1
2345
…678910…
1112
13→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top