Rymstoff laat vlinders los

Rymstoff laat vlinders los

Die groep, RymStoff (Christoff de Beer en Raymond Ray) het beslis aandag getrek met hulle eerste enkelsnit, Hartvlinders. Raymond, ’n regte “rocker” en afkomstig van Rustenburg het in 2003 by Gresham Records aangesluit en die trefferliedjie “Calling” uitgereik. Hy het al die verhoog gedeel met van Suid-Afrika se grootste kunstenaars en het steeds gereeld gehore op hulle voete…

Jannie du Toit en Thean Kotze

Lucas Maree

Jannie du Toit en Thean Kotze, gesels oor hul passievolle vertoning: Kiekies – ’n huldeblyk aan Lucas Maree. (Onderhoud deur Pieter Cloete) Met Kiekies – Lucas se liedjies, herontdek die ervare Jannie du Toit en Thean Kotze (lid van Ses Snare) die musiek en lewe van hul gewaardeerde vriend en kollega, Lucas Maree. Die gehoor ervaar opnuut…