Die merkwaardige lewe van Emmerentia Scheepers, een van opera se wonderlike divas
Skrywer: Alita Steenkamp Op Donderdagaand 7 September saai RSG ’n interessante dokumentêre program uit oor die operasanger Emma Renzi: Diva, in die ware sin van die woord. Sy het in April vanjaar haar 97ste verjaarsdag gevier. Die dorp Heidelberg in die ou Transvaal, het vele bekendes opgelewer, maar iemand wat werklik kop en skouers uitstaan,…










