Kunstenaarsfokus – Leon Gropp
Leon Gropp is die afgelope dekade op die Suid-Afrikaanse musiekverhoog – eers deel van kitaarduo CH2, en daarna as solokunstenaar. Hy is bekend vir sy versmelting van verskillende klanke wat dikwels klassieke-, akoestiese-, luistermusiek en selfs Spaanse ritmes insluit. Hierdie unieke klank wat gepaardgaan met saksofoon, viool of perkussie het hom reeds drie SAMA-toekennings besorg. Leon…