Niamh Beatrix stel nuwe enkelsnit vry

Persverklaring “Groen” – ‘n Liefdesbrief aan twee tuistes Die opkomende Afrikaanse sangeres, Niamh Beatrix, het vandag (6 Desember 2024) haar splinternuwe liedjie, “Groen”, vrygestel. Hierdie besondere snit is die vrug van ‘n unieke samewerking met die ikoniese Afrikaanse komponis en liriekskrywer, Hunter Kennedy, bekend as ‘n lid van die gewilde band Die Heuwels Fantasties. Niamh,…

Niamh Beatrix verower harte met haar Afrikaanse musiek in Ierland

Persverklaring Die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Niamh Beatrix Smith, wie se liefde vir Afrikaanse musiek sterk groei, het gehelp om treffers soos Klein Tambotieboom, ‘n liedjie deur die gewilde Afrikaanse rockgroep Die Heuwels Fantasties, in Ierland bekend te stel. Die 13-jarige Niamh het onlangs haar debuut- Engelse enkelsnit Irish Lad vrygestel en is besig om musiekgrense af te breek. Die…

Arno Carstens

Arno Carstens

Mediavrystelling (LKMediabook) & Afrikaans.com Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Fotokrediet: Deborah Rossouw Arno Carstens se familie en die omgewing is vir hom genoeg … Die veelbekroonde Suid-Afrikaanse sanger Arno Carstens se nuutste Afrikaanse skepping,`n 5-snit EP getiteld “Sewe Sakke Hoop”, is pas uitgereik. Carstens is bekend vir sy evokatiewe en dinamiese musiek en met die nuwe…