Ons 2019 kunstenaars van die jaar!

Ons 2019 kunstenaars van die jaar!

Afrikaans.com het reeds die afgelope paar weke die liedjie en album van die jaar aangewys, maar wie gaan 2019 se kunstenaar van die jaar wees? Vanjaar se kunstenaars van die jaar is opgedeel in die volgende genres: alternatief, kletsrym en pop. Alternatief Spoegwolf Die gewilde alternatiewe groep het vanjaar geskiedenis gemaak toe hulle die eerste Afrikaanse groep geword het om…

Melktertkommissie is terug

Die Melktert Kommissie is terug!

Kunstenaarsfokus: Lucinda Neethling Die Melktert Kommissie is ‘n Afrikaanse musiekgroep van Jeffreysbaai wat reeds vanaf 2002, na hul destydse sege by die Jip Rockspaaider-kompetisie, gehore op hul voete het.  Hul debuutalbum, Volroom, is in Junie 2003 uitgereik. ‘n Tweede album, Wonderwoorde, is in 2006 vrygestel en kort op die album se hakke, in Augustus 2007, volg hul derde studio-album, Vergewe en…