Neil Sandilands

Potgooi: Neil Sandilands oor die lewe en musiek

Photo: Roy Rochlin/Getty Images Ons gesels oor: Filosofie Menswees Akteurwees Sy nuwe sangloopbaan Waarom hy lief is vir Suid-Afrika Afrikaans.com · Neil Sandilands: Filosofie, musiek, Afrikaans, Hollywood en Suid-Afrika Neil Sandilands is “versigtig opgewonde” oor sy nuwe radio-enkelsnit wat handel oor ‘n poskaart vanaf sy oupa Joe Sandilands aan sy ouma Nettie tydens die Tweede…

Kersmusiek

Kersfees Aubade

ʼn Lieflike Smörgåsbord van Kersmusiek Een van die wonderlike uitvloeisels van die COVID-tyd toe teaters en gehoorsale tydelik hulle deure gesluit het, is die Aubade-konserte wat maandeliks in samewerking met Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word. Nou in Kerstyd word daar ʼn spesiale Aubade gevul met Kersmusiek aangebied en musiekliefhebbers word genooi om op Sondag 4…

Erik Kruger

In gesprek met Erik Kruger: Hoe die ‘Dangerous’-benadering jou lewe kan transformeer.

Erik Kruger, entrepreneur, leierskapsafrigter en skrywer, het min bekendstelling nodig. As spreker en afrigter het hy al onder andere saam met Nedbank, kykNET, Sasfin en individue soos Marnus Broodryk gewerk. In sy splinternuwe boek, Dangerous, onthul hy sy geheime tot besigheids- en persoonlike sukses. Dangerous gaan daaroor om weer beheer te neem van jou lewe.…