Gratis luisterstories vir ons kinders deur ANNA EMM

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die gewilde skrywer, ANNA EMM, het drie van haar luisterstories gratis vir Afrikaans.com beskikbaar gestel. Lesers kan gerus die webtuiste www.AnnaEmmPod.co.za besoek waar daar meer as 1000 Afrikaanse kinderstories beskikbaar is vir stroom of aflaai. Die gehalte van hierdie stories is puik en ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel. Gaan registreer vandag nog…

Oerlied

OERLIED Koorliedboek – ’n Ode aan oeroue volksmusiek

Skrywer: Nicolette Kritzinger Die litte het behoorlik geroer in die Endler-saal op Stellenbosch op Saterdag, 24 Februarie tydens die bekendstelling van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se OERLIED Koorliedboek. Kunstenaars soos Lynelle Kenned, Tribal Echo Trio, Lyntjie Jaars, Gertruide Lombaard en gesogte gemeenskapskore het, onder leiding van Zenobia Kloppers, nuwe lewe geblaas in oeroue…

Niamh Beatrix

Niamh Beatrix en Reach for a Dream Suid-Afrika maak drome waar.

Ons lesers ken reeds die talentvolle jong Suid-Afrikaanse ekspat, Niamh Beatrix, wat onlangs as finalis aan die Junior Eurovision-kompetisie in Ierland deelgeneem het. Soos altyd het Niamh nie stilgesit nie en haar talente ingespan en kan ons uitsien na haar spesiale lied vir Suid-Afrikaners regoor die wêreld hierdie Kerstyd. Niamh se eerste oorspronklike Afrikaanse enkelsnit, Kersfees…

Emma Renzi

Die merkwaardige lewe van Emmerentia Scheepers, een van opera se wonderlike divas

Skrywer: Alita Steenkamp Op Donderdagaand 7 September saai RSG ’n interessante dokumentêre program uit oor die operasanger Emma Renzi: Diva, in die ware sin van die woord. Sy het in April vanjaar haar 97ste verjaarsdag gevier. Die dorp Heidelberg in die ou Transvaal, het vele bekendes opgelewer, maar iemand wat werklik kop en skouers uitstaan,…