Suid-Afrikaanse reeks verskuif grense op Netflix
Alle persone stem nie noodwendig saam dat bloed dikker is as water nie … ondanks jou opinie oor dié gesegde, is die volgende onaanvegbaar: Die nuwe Suid-Afrikaanse reeks, Blood and Water, wat die afgelope week (20 Mei 2020) op Netflix bekendgestel is, is ‘n internasionale treffer. Die program is reeds onder die top 10 gewildste programme…