The Voice SA se Fatman het ’n nuwe album op die rak
Daar is slegs twee episodes oor van die derde seisoen van The Voice SA en die land sit in afwagting om te weet wie hierdie jaar dié gesogte kompetisie gaan wen. Fatman (een van Seisoen Twee se deelnemers) is beslis iemand wat kan getuig hoe hierdie platform ’n lewe kan verander en verklap meer oor sy tweede…










