20 vrae vir Leah

20 vrae vir Leah

Sy is beeldskoon en intelligent, sing pragtig en het ook al bewys dat sy ʼn talentvolle akteur is. In 2018 het sy een van die hoofrolle in die fliek, Susters vertolk. Die sangeres Leah, wat tans die aanbieder van die gewilde realtiteitsreeks, Boer soek ʼn vrou is, is die nuutste gonswoord op almal se lippe. Afrikaans.com se Alita Steenkamp het Leah…

Vat vyf saam met RSG se Derrich Gardner

Vat vyf saam met RSG se Derrich Gardner

Daar het onlangs ʼn sewende volume van Derrich Gardner en RSG se Vat Vyf- CD verskyn. Alita Steenkamp het by die vriendelike omroeper gaan inloer. “Goeiemore Suid-Afrika!” Dis die warm stem van Derrich Gardner wat elke Saterdagoggend RSG-luisteraars dagsê met hierdie vriendelike groet. Oor die jare het Brêkfis met Derrich ʼn belangrike deel van baie Suid-Afrikaners se Saterdagoggendritueel geword.…