Tino

Tino weet van tassies pak – vanaf Zim tot SA, hy is reg vir sukses!

Die talentvolle kunstenaar Tino, afkomstig uit Zimbabwe en tans woonagtig in Stellenbosch, se nuwe liedjie “Tassies Pak” is op 7 April op alle digitale musiekplatforms bekend gestel. Hierdie nuwe bekendstelling is die opvolg na sy baie suksesvolle debuutalbum “Sterrekind,” en enkelsnit “Afstand” wat nommer een op die RSG-treffersparade behaal het. Vyf vinnige vrae vir Tino…

Bouwer Bosch

Bouwer Bosch se nuwe album roer die hartsnare

Skrywer: Nicolette Kritzinger Foto’s: Eugene le Roux Bouwer Bosch se splinternuwe album getiteld Briewe uit die argiewe is einde verlede jaar (2022) vrygestel en het sedertdien groot hoogtes bereik. Die album kom na die vrystelling van verskeie enkelsnitte vanaf die album, naamlik “Soos ek doen feat. Abby”, “Sambreel” en Bouwer se nuutste enkelsnit “Skemer”. Briewe…

Zaan Sonnekus

Zaan Sonnekus stel uiteindelik sy langverwagte debuutalbum vry!

Starburst Promotions: MEDIAVRYSTELLING Suid-Afrika se nuutste rocksensasie, Zaan Sonnekus, het uit die staanspoor plaaslike musiekharte verower met sy aangrypende poëtiese lirieke, unieke klank en passievolle vertonings… en nou het die dag waarop bewonderaars al so lank wag uiteindelik aangebreek, want sy debuutalbum is uiteindelik beskikbaar! Volgens dié Pretorianer, met sy donker lokke en kunstige versameling…