Antjie Krog

Antjie Krog: Vervleg met integriteit, intelligensie en ’n bewustelike ingesteldheid op … die lewe.

Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt Die digter en skrywer Antjie Krog is onlangs (September 2024) vereer met ’n eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria. In sy commendatio op LitNet skryf Willie Burger dat terwyl hy besig was met sy motivering om die eredoktorsgraad aan Krog toe te ken, hy talle van haar bundels weer gelees…

EERSTE TEKSMARK VIR JOHANNESBURG IN NOVEMBER

Mediaverklaring   Teksmark, die KKNK se bekroonde teaterteksontwikkelingsprojek, word binnekort vir die eerste keer in Johannesburg aangebied. Dié projek, ondersteun deur die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), skep vir opkomende en gevestigde skrywers ’n geleentheid om hulle teks-idees vir moontlik verdere ontwikkeling voor te lê. “Ons het vanaf die begin van Teksmark, wat sedert 2016 jaarliks…