Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new windowLinkedin page opens in new windowWhatsapp page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak 2023
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit
  • Wie is ons?
  • Taalnuus
    • Taal
    • Meningstukke
    • Afrikaanse organisasies
  • Leerhulp
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak 2023
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Koop dit

Kategorie Argiewe: Lees dit

You are here:
  1. Tuis
  2. Kategorie "Lees dit"

NB-Uitgewers se boekekeur van die maand

NB-Uitgewers se boekekeur van die maand

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com3 Maart 2020Lewer kommentaar

Afrikaans.com maak hierdie maand een vir die boeke met NB-Uitgewers se keur van moet-lees leesstof! Loer gerus maandeliks in vir NB-Uitgewers se keur van gunsteling- Afrikaanse boeke. Verder bied ons ook ’n hoofstuk of uittreksel van die topboek aan wat jy gratis kan aflaai. Hou ons blad dop en word deel van die Afrikaanse leesgemeenskap. NB-Uitgewers…

Luisterboeke in Afrikaans

Luisterboeke in Afrikaans

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com17 Februarie 20201 Kommentaar

Afrikaans.com word gereeld genader deur lesers wat  graag Afrikaanse stories luister. Sommige is gesiggestremd, andere het nie altyd toegang tot ’n biblioteek nie, of kan dit bloot nie bekostig om boeke te koop nie. Daar is ook diegene wat daarvan hou om in hul motor na stories te luister of sommer net met toe-oë na stories…

Vlymskerp

Vlymskerp – Honderd van die bestes met Waldimar

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com13 Januarie 2020Lewer kommentaar

Waldimar Pelser, redakteur van Rapport en aanbieder van  KykNET Verslag In Gesprek,  is ‘n man wat min bekendstelling nodig het. As ”vreeslose en vlymskerp’’ joernalis word hy bestempel as ‘n uiters belangrike stem in die Suid-Afrikaanse pers, politiek en media. Veral wanneer dit by die bevordering van vryheid van spraak en die hantering van ongeregtigheid kom. Sy…

Willa Boezak

Dr. Willa Boezak vertaal die Psalms in Kaaps

Lees dit, SkrywersfokusDeur Afrikaans.com7 Januarie 2020Lewer kommentaar

Die Pesalms vi ôse mense – geskryf deur Dr. Willa Boezak en versorg deur Willem Fransman het pas verskyn. Ds. Henry Matthys het op Sondagoggend 17 November 2019 die eerste leraar in die geskiedenis geword wat uit die DAK-publikasie, Die Pesalms vi ôse mense, gepreek het. Dit het gebeur in die Belhar-Oos-gemeente van die Verenigende Gereformeerde Kerk en…

Vlog - Familie wegBREEK

Afrikaans.com-blog: Weer tyd vir jou familie-wegBREEK?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com10 Desember 20191 Kommentaar

Dis nou daardie tyd van die jaar. Jou brein het gekrimp tot die grootte van ’n babarosyntjie en die laaste goeie voorstel wat jy gehad het hierdie jaar is dat jou werksplek ’n hond moet kry sodat jy hom tydens lunch kan vryf. Jy is op hierdie stadium net seker oor een ding: die vakansie kan nou…

Kies ‘n boek vir Kersfees

Kies ‘n boek vir Kersfees

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com3 Desember 2019Lewer kommentaar

2019 se topverkopers en ons eie wenslys 2019 se boeke-oes is geil. Daar is soveel besondere boeke wat die lig gesien het dat dit bykans onmoontlik is om te kies! Op die Afrikaans.com-wenslys is die volgende: Fiksie Kantelpunt– Sophia Kapp Die dao van Daan van der Walt– Lodewyk G du Plessis Bloedlelie– Jeanette Ferreira Doodsengel–…

Wie is jy op sosiale media?

Wie is jy op sosiale media?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com24 November 2019Lewer kommentaar

Jou duimvinger is al rou van al die scroll. Jy wou net vinnig kyk waarmee jou eks hom deesdae op Facebook besig hou. Nou is dit al tweeuur die oggend en jy het sy tannie se aangetroude nefie se verlore Jack Russel opgespoor. Hy is iewers in die Oos-Rand. “Ek hou nie eers van sosiale media…

Prinses Pampoenpit

Prinses Pampoenpit

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com11 November 2019Lewer kommentaar

Bianca Flanders se boek wat dogtertjies leer om hulself lief te hê! Bianca Flanders is ʼn pragtige aktrise wat haar welige bos krulhare met trots hul eie gang laat gaan. Dis ʼn besluit wat sy reeds in haar tienerjare op skool geneem het. Van kleins af is sy baie geterg oor haar krulkop wat net nie…

Wil jy ‘n boek skryf?

Wil jy ‘n boek skryf?

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com4 November 2019Lewer kommentaar

Vind uit wat is die geheim Hulle sê daar is ten  minste een boek in elke mens. Almal het ‘n storie wat wag om vertel te word. ‘n Storie wat iemand anders se lewe kan verander of iemand tot ander insigte bring of sommer net ‘n storie waarin ‘n leser hom of haarself herken en…

Nuut op die rak1

Kinderboeke wat verdraagsaamheid help ontwikkel

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com22 Oktober 2019Lewer kommentaar

Nuut op die rak: Kinderboeke wat verdraagsaamheid help ontwikkel “Liefde en respek is die belangrikste lesse wat ons vir die land se kinders met ons boeke wil leer.” – Die skrywers Trish Goosen & Shemone Bokhary Boek een van ’n nuwe opvoedkundige kinderboekreeks wat kinders veral oor diversiteit wil leer, is eersdaags op die rakke.…

←1
234
…56789…
10111213
14→

Afrikaans.com

© 2023 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top