‘n Unieke versameling kinderstories deur bekendes …Poenankies is hier!

‘n Unieke versameling kinderstories deur bekendes …Poenankies is hier!

Die verhale in “Poenankies – ’n versameling kinderstories deur bekendes”, is almal gemik op ses- tot negejariges en is bedoel vir voorlees. Die bydraers is die akteurs Diaan Lawrenson, Antoinette Louw, Jana Cilliers, Gys de Villiers en Milan Murray; die hip-hopkunstenaar YOMA; rymkletser HemelBesem; die skrywers Nathan Trantraal en Gielie Hoffmann; die sanger Arno Carstens…

In die voetspoor van sy voorvader – Ontmoet vir Francois Lion-Cachet

In die voetspoor van sy voorvader – Ontmoet vir Francois Lion-Cachet

Klyntji.com Dit het in ’n goue era ontstaan net voor die 1900’s, toe weer in die volgende Voëlvry-tyd en vandag is dit iets wat vrydenkendes se aandag gryp. Dit het ’n vars en jong aanslag wat grense verskuif …  idealisties … gedrewe … Ontmoet vir Francois Lion-Cachet, die agter-agterkleinkind van  Jan Lion-Cachet (sy oeroupagrootjie), een van…

Die storie van Afrikaans …

Die storie van Afrikaans … Prof. Wannie Carstens se tien redes waarom jy die 1 800 bladsye moet aandurf …

Die tweede deel van Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika (prof. WAM Carstens en prof. E.H. Raidt)is hier! Dit is die biografie van Afrikaans soos dit op drie kontinente ontwikkel het. In Europa – waar die ontwikkeling van Nederlands as die basisvorm van Afrikaans gedokumenteer en uitgebeeld word; In Afrika – waar die 17de-eeuse Hollandse dialek…