Antjie Krog: Vervleg met integriteit, intelligensie en ’n bewustelike ingesteldheid op … die lewe.
Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt Die digter en skrywer Antjie Krog is onlangs (September 2024) vereer met ’n eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria. In sy commendatio op LitNet skryf Willie Burger dat terwyl hy besig was met sy motivering om die eredoktorsgraad aan Krog toe te ken, hy talle van haar bundels weer gelees…










