Is dít wat dit kos om ’n kind op skool te hê?
Skrywer: Nicolette Kritzinger Ek het nie kinders nie. En na Januarie twyfel ek baie sterk of ek wel kinders wíl hê. ’n Week na die skole open, kry ek ’n vriendin vir koffie. Haar gesig lyk of Januarie al drie jaar lank is. Ek weet klein Frikkie is ’n paar dae terug graad 2 toe,…










