Groot Vyf van Afrikaans
Die Bybel in Afrikaans: Ons taal se “topverkoper” Ds SJ du Toit, een van die belangrikste figure in die vroeë stryd om die erkenning van Afrikaans, het in 1884 die groot taak aangepak om die Bybel in Afrikaans te vertaal. Du Toit, die stigter van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA), was ook die redakteur…