Hy sit die taalgenot in Taalgenoot – Johan Jack Smith
Dink. Kuns. Debatteer. Musiek. Literatuur. Mense. Lewe. Die ATKV se bekroonde kwartaallikse tydskrif, Taalgenoot, vertel al meer as 84 jaar lank “die stories wat die vry- en volkleurwêreld van Afrikaans laat tiek.” Goeie joernalistiek, ’n verskeidenheid temas, artikels wat vindingryk aangebied word en ’n invalshoek wat telkens verras, maak dit ’n ware leesgenot vir almal met…