Die storie van Afrikaans … Prof. Wannie Carstens se tien redes waarom jy die 1 800 bladsye moet aandurf …
Die tweede deel van Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika (prof. WAM Carstens en prof. E.H. Raidt)is hier! Dit is die biografie van Afrikaans soos dit op drie kontinente ontwikkel het. In Europa – waar die ontwikkeling van Nederlands as die basisvorm van Afrikaans gedokumenteer en uitgebeeld word; In Afrika – waar die 17de-eeuse Hollandse dialek…










