Lees Shaka se geskiedenis in Afrikaans
Die bekroonde Nederlandse digbundel, Mens dier ding, waarin die digter Alfred Schaffer die geskiedkundige figuur Shaka Zoeloe in ’n hedendaagse konteks plaas, is onlangs in Afrikaans deur Human & Rousseau uitgegee. Die knap Afrikaanse vertaling is deur taalpraktisyn en digter, Zandra Bezuidenhout, gedoen. Bekroonde skrywer en tans dosent by Universiteit Stellenbosch, Alfred Schaffer. Zandra Bezuidenhout, vertaler van die digbundel, Mens dier…