Aan die woord – Jaco Jacobs – die geheim van ’n goeie kinderboek
Jaco Jacobs is ‘n bekroonde kinder- en jeugboekskrywer, wat vertel dat hy kleintyd eintlik ʼn krokodiltemmer wou word. Hy het in die Karoo grootgeword, maar bly nou reeds byna twintig jaar in Bloemfontein. Hoewel hy soms kortverhale en rubrieke vir volwassenes skryf, is die meeste van sy skryfwerk op kinders gemik. Hy skryf kinder- en jeugboeke…