Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal oor sy vertaling van Lang Pad Onnetoe (video)

Nathan Trantraal se aangrypende vertaling van Jason Reynolds se vuishou-in-die-maag-jeugroman oor die stedelike straatkultuur van geweld, dwelms, bendes en wraak sal ‘jong’ én ‘ou’ volwassenes – eintlik enigiemand wat kraakvars letterkunde kan waardeer – verbyster …” – Marita van der Vyver Lang pad onnetoe deur Jason Reynolds, vertaal deur Nathan Trantraal. Uitgewer: Lapa. Prys: R180. Hierdie…

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids:

Die Nuwe Afrikaanse Makrogids:

’n Naslaangids vir elke huis … in Afrikaans. Afrikaans.com beveel graag Isabel Uys se hulpgids, Die Nuwe Afrikaanse Makrogids, aan – sekerlik een van die nuttigste leergidse ooit. Die eerste uitgawe van die topverkoper het reeds in 1998 verskyn, maar nou is die boek bygewerk en boonop in e-boekformaat beskikbaar. Wat kry jy in die omvattende bron? Dit is nie ’n…

Wat is Wênkbrou?

Wat is Wênkbrou?

Johan Jack Smith Izak de Vries Wênkbrou is LAPA Uitgewers se splinternuwe druknaam vir ‘aweregse stories’ en stories wat nie in ’n boks gedruk wil wees nie. Johan Jack Smith (redakteur van die ATKV se Taalgenoot) en Izak de Vries (Lapa) is die twee wat wil seker maak dat goeie stories, wat dikwels deur die krake val “oor die verkeerde redes”, die…

Lees Shaka se geskiedenis in Afrikaans

Lees Shaka se geskiedenis in Afrikaans

Die bekroonde Nederlandse digbundel, Mens dier ding, waarin die digter Alfred Schaffer die geskiedkundige figuur Shaka Zoeloe in  ’n hedendaagse konteks plaas, is onlangs in Afrikaans deur Human & Rousseau  uitgegee. Die knap Afrikaanse vertaling is deur taalpraktisyn en digter, Zandra Bezuidenhout, gedoen. Bekroonde skrywer en tans dosent by Universiteit Stellenbosch, Alfred Schaffer. Zandra Bezuidenhout, vertaler van die digbundel, Mens dier…