Bederf jou pa met ’n boek hierdie Vadersdag
Vadersdag is om die draai en wat ’n beter manier om jou pa te bederf as met ’n lekker dik Afrikaanse boek. Afrikaans.com het hande geneem met NB-Uitgewers vir jou maandelikse boekekeur en hierdie maand fokus ons spesifiek op boeke wat die pa’s in ons lewens sal geniet. Laai ’n gratis hoofstuk uit elk van…










