NB-Uitgewers boekekeur – Junie
Dit is weer daardie tyd van die maand waar Afrikaans.com hande neem met NB-Uitgewers vir jou maandelikse boekekeur – ’n keuse van lekker leesstof om jou boekrak te laat bult hierdie winter. Hierdie maand doen ons dinge ’n bietjie anders en kyk ons na NB-Uitgewers se gunstelingkinderboeke. Bederf jou kinders hierdie winterseisoen met treffers soos Pippie Langkous en berei…



![Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans[1] Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans[1]](https://afrikaans.com/wp-content/uploads/2020/05/Wanneer-jy-tuiskom-in-JOU-Afrikaans1.png)






