Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Boeke

You are here:
  1. Tuis
  2. Lees dit
  3. Kategorie "Boeke"

Pharos

Nuwe Afrikaanse tesourus bekendgestel – ’n eerste in 25 jaar

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com25 Februarie 2021Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette van Schalkwyk Pharos Woordeboeke, ’n druknaam van NB-Uitgewers, se splinternuwe Tesourus van Afrikaans, is sedert Januarie 2021 op die rakke… en nou kry jy die kans om dalk een te wen! Hierdie woordeboek word beskou as die enigste volwaardige tesourus in die Afrikaanse taal en is vir die eerste keer sedert 1994 deur…

WEN met NB-Uitgewers en Boervrou Deli

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com17 Februarie 2021Lewer kommentaar

Februarie is die maand van liefde! Daarom het Afrikaans.com met NB-Uitgewers saamgespan om vir jou ons lys van toptienboeke, wat ’n gesonde tikkie romanse bevat, te bring. Valentynsmaand is sinoniem met soetgoed. Ons het hande gevat met Boervrou Deli deur ’n lekkerny wat by elke boek pas, uit die Boervrou Deli-kombuis te kies. Boervrou Deli…

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir 2020 …

Boeke, Lees ditDeur verona15 Desember 2020Lewer kommentaar

WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Afrikaans.com en Exclusive Books het saamgespan om die jaar se top 20- Afrikaanse verkopers bekend te stel. Hierdie jaar met al sy uitdagings het nietemin baie talent opgelewer, met bekende titels soos Prooi en…

Kinderboek

WEN ’n kinderboekpakkie met NB-Uitgewers

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com8 Desember 20205 Kommentaar

Skrywer: Jana Snyman Vakansietyd is leestyd! Afrikaans.com het hande gevat met NB Uitgewers om te loer na watter boeke jou kind hierdie vakansie sal kan besig hou, hetsy dit op die strand of in Jan Tuisbly se karretjie is… Staan hierdie vakansie die kans om ’n kinderboekpakkie propvol met die onderstaande boeke, te wen! Plaas…

Afrikaanse Boeke

NB Uitgewers se móét-lees-boeke vir die vakansie

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com8 Desember 2020Lewer kommentaar

Die vakansie kruip al nader en dit is tyd om jou leeslysie vir die komende rustyd saam te stel. Met die hulp van NB Uitgewers en Afrikaans.com, is dit so maklik soos 1-2-3! NB Uitgewers se keur van die nuutste Afrikaanse boeke soos Deon Meyer se Donkerdrif, Dana Snyman se Onder een dak, Nataniël se…

Afrikaanse Boeke

NB-Uitgewers se boekekeur vir November…

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com18 November 2020Lewer kommentaar

Kom loer saam met Afrikaans.com na hierdie maand se opwindende nuwe boekereeks. Die geliefde skrywer Deon Meyer boei die gehoor met sy spanningsverhaal Prooi. Elsa Joubert se Spertyd gee die leser ‘n outobiografiese kykie na veral haar latere lewe soos sy haar ervaringe deel van die hede tot die onlangse verlede, met die woordvaardigheid soos…

Boeke

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir Oktober

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com28 Oktober 2020Lewer kommentaar

Koop tussen 30 Oktober en 13 November 2020 enige van die titels op hierdie lysie en ontvang 10% afslag in Exclusive Books se aanlyn winkel. WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Hierdie maand op ons boekrak spog ons met ou bekendes…

NB-boeke

NB-Uitgewers se reeks kinderboeke. Word deel van die boekwurmbende en WEN!

Boeke, Lees ditDeur Afrikaans.com17 Oktober 20203 Kommentaar

Kom loer saam met Afrikaans.com na hierdie maand se reeks kinderboeke! Jy kan kies en keur uit ’n wye verskeidenheid – van meer leer oor nuwe insekte, tot boeiende ontvoerings en rekenaarspeletjies wat ’n nuwe wêreld na vore bring. Daar is iets vir elke nuuskierige agie, wat sal maak dat hulle nie anders kan as…

NB-Uitgewers se boekekeur vir September

Boeke, Lees ditDeur verona1 Oktober 2020Lewer kommentaar

Hierdie maand gee Afrikaans.com jou ’n kykie na van NB-Uitgewers se splinternuwe digbundels. Van Antjie Krog se oeuvre tot die nuutste poësie uit die penne van die bekroonde Nathan Trantraal en Johann de Lange; daar is iets vir almal!  Laai gerus hieronder ’n gratis uittreksel uit elke digbundel af en word deel van Afrikaans.com se…

Afrikaanse Boeke

Exclusive Books se Afrikaanse topverkopers vir September

Boeke, Lees ditDeur verona29 September 2020Lewer kommentaar

Koop tussen 30 September en 14 Oktober 2020 enige van die titels op hierdie lysie en ontvang 10% afslag in Exclusive Books se aanlyn winkel. WEN maandeliks R500 met Afrikaans.com en Exclusive Books – teken in op ons nuusbrief om in aanmerking te kom! Klik hier. Vandeesmaand groet ons gewilde topverkopers soos Sophia Kapp se Kanaän…

←1
234
…56789…
1011
12→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top