Raak stil … en leef bewustelik.
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Raak stil … en leef bewustelik. ’n Mens hoor deesdae gereeld die term mindfulness. In Afrikaans sou ’n mens dit kon vertaal met “bewustelik” of “om bewustelik te lewe”. Volksvreemd? Glad nie. Afrikaans.com het met die skrywer en meditasie-instrukteur Johannes de Villiers gesels. Johannes het reeds twee boeke spesifiek oor bewustelikheid…