Innibos Boekenaweek

Skrywer: Alita Steenkamp ʼn Splinternuwe boekefees skop hierdie naweek af. As jy nog nooit die volmaan bo oor die rotse van Kaapsehoop sien uitrys het in al haar glorie nie, moet jy nie hierdie geleentheid hierdie naweek misloop nie. Vanaf Vrydag 1 tot Sondag 3 September word daar boeke gelees, gesels, en gedroom. Die Innibos…

Lapa

Terug skool toe!

Hierdie LAPA-boeke moet beslis op jou inkopielysie wees – dit sal jou kind die nodige akademiese hupstoot gee. En daar is iets vir elke ouderdomsgroep! 1. Die skool vir ramspoedige talente, Blinkertjies in pa se baard, The vegan vampire en Tyd is ‘n b**ksem (Verskeie) Hierdie versamelings bevat van die beste nuutgeskrewe gedigte, kortverhale, dramas…