Elders: Die Camino – ‘n leefstylavontuur
Elders, die topverkoperboek oor die Camino deur reisjoernalis en TV-aanbieder, Erns Grundling, het as inspirasie gedien vir die baie suksesvolle en gewilde TV-reeks van 13 episodes wat sedert 2 Januarie op KykNET (Woensdae, 17:30, kanaal 144) en Showmax uitgesaai word. Erns en die filmmaker en vervaardiger, Niel van Deventer van Palama Productions, het die televisiereeks…