’n Lekker lys leesstof vir die jongspan … dis vakansietyd!
(Foto: Annie Spratt, Unsplash) Met die winter wat ons behoorlik in sy ysgreep het, het die tyd vir kaggelvure, warmsjokolade en die winterskoolvakansie nou aangebreek. Om seker te maak die jongspan bly besig (en weg voor die televisie en rekenaar), het Petronell Vorster namens Afrikaans.com die nuutste en lekkerste leesstof gaan uitsnuffel. Voor ons egter wegspring met…