Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Blogs

You are here:
  1. Tuis
  2. Lees dit
  3. Kategorie "Blogs"

Net nie nóg ’n kombuistee nie …

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com30 Augustus 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Fotograaf: Gizela Conradie. Jy lyk soos ’n polonie. Ingeprop in die styfste skakering van pienk wat Mr Price aanhou. Dis nou eers kwart voor nege en die skoonma het die toekomstige bruid al drie keer “vet” genoem, twee partytjiefrikkadelle is al oor die vertrek geslinger en iemand se kind (wat nie genooi…

Nicolette Kritzinger

Wat was jou ervaring in die stemry? Hier is myne.

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com30 Mei 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Dit is ‘n fantastiese idee, dink ek. Om reeds ses-uur die oggend by die stembus te wees in my vlyendste sweetpakbroek, sodat ek vinnig my merkie kan maak en dan my duim kan gaan swaai vir ‘n gratis koffie by Wimpy. En dit wás ‘n fantastiese idee. So fantasties dat almal in…

Dis Moedertaalmaand én liefdesmaand

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com20 Februarie 2024Lewer kommentaar

Skrywer: Jana Terblanche, onderwysspesialis, Skoleondersteuningsentrum (SOS) Wanneer ek aan Afrikaans, my moedertaal, dink, dink ek vér terug, en die eerste waarneming van hoe mooi beskrywend ons taal is, was ’n opmerking van my niggietjie (destyds 4 jaar oud) wat gesê het: “my koppie is morsvol” – só raakvat-mooi gesê! Dít en soveel ander mooi woorde…

Jellieslaai

Daar is iets waaroor ons moet praat

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com19 Januarie 20223 Kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Daar is sekere blywende tradisies wat oor die jare saam met geleenthede soos Kersfees, Nuwejaar of sommer net by ’n braai hul opwagting maak. Een hiervan is byvoorbeeld die kontroversiële trifle, of die meer wulpse benaming “koekstruif”. Baie mense het al oor die jare tot die besef gekom dat ’n trifle ’n…

Vlog - Familie wegBREEK

Afrikaans.com-blog: Weer tyd vir jou familie-wegBREEK?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com10 Desember 20191 Kommentaar

Dis nou daardie tyd van die jaar. Jou brein het gekrimp tot die grootte van ’n babarosyntjie en die laaste goeie voorstel wat jy gehad het hierdie jaar is dat jou werksplek ’n hond moet kry sodat jy hom tydens lunch kan vryf. Jy is op hierdie stadium net seker oor een ding: die vakansie kan nou…

Wie is jy op sosiale media?

Wie is jy op sosiale media?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com24 November 2019Lewer kommentaar

Jou duimvinger is al rou van al die scroll. Jy wou net vinnig kyk waarmee jou eks hom deesdae op Facebook besig hou. Nou is dit al tweeuur die oggend en jy het sy tannie se aangetroude nefie se verlore Jack Russel opgespoor. Hy is iewers in die Oos-Rand. “Ek hou nie eers van sosiale media…

Nicolette blog-studeer

Wie was jy op universiteit?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com22 Oktober 2019Lewer kommentaar

Uiteindelik is dit sulke tyd: Jou ma haal nie meer so hard asem in jou nek nie. Jy kan uiteindelik hemde dra wat daai onwettige naeltjiering (wat jy skelm in graad 9 gekry het) ten toon stel en niemand weet as jy jou boekegeld vir iets ’n bietjie meer alkoholies gebruik nie. Maar hierdie vryheid…

Wie is jy agter die stuurwiel?

Wie is jy agter die stuurwiel?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com27 September 2019Lewer kommentaar

Jou motor is jou veilige plek. Dis waar jy kan smul aan daai roomdoughnut wat jou vrou en Tim Noakes jou verbied het om te eet. Waar jy jou kommin Afrikaanse sokkietreffers op 5 000 desibels kan pomp sonder enige oordeel. Maar jy is verkeerd. Die verkeer sien ALLES. Watter een van die volgende padgebruikers is…

Is jy een van hierdie mense, Prinses?

Is jy een van hierdie mense, Prinses?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com27 Augustus 2019Lewer kommentaar

Dit is nou daardie tyd van die jaar. Elke dogtertjie (se ma) droom al van kleintyd af oor een van die grootste aande van haar lewe: matriekafskeid. Kom ons wees nou eerlik. Dis eintlik net ’n skuurskoffel in Brakpan se skoolsaal. Die LO-juffrou het haar sitkamergordyne geskenk vir die tafeldoeke en die DJ is iemand…

Ma, Pa … hou op!

Ma, Pa … hou op!

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com26 Julie 2019Lewer kommentaar

Ek dink soms aan hierdie tipe mense in die nagte as ek alleen in my bed lê. Maar nie vir te lank nie. Dan sit ek die liggie aan, want hierdie is die tipe goed waarvan nagmerries gemaak word. Ek praat van sportouers. Dalk dink jy nou, nee, nie ek nie. Ek het nie ’n…

←1234→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top