Tuis 9 Lees dit 9 Kategorie: Blogs ( Page 2 )
Mamma, waar kom babas vandaan?

Mamma, waar kom babas vandaan?

Skrywer: Anja van den Berg Dit maak nie saak of jy ‘n gesoute advokaat, ‘n geharde besigheidsvrou of ‘n ma van staal is nie. Wanneer Die Vraag opduik, gaan jy steeds borrels hap. ‘Mamma, waar kom babas vandaan?’ Aah,...

read more
Rol die wiele, wiele, wiele

Rol die wiele, wiele, wiele

Skrywer: Anja van den Berg Party noem dit ‘n multidoelwitvoertuig. Ander sê mikrobus. Die meeste van ons praat van ‘n kombi. Ek noem dit die kwintessensiële metafoor vir Die Gesinslewe. Die korporatiewe identiteit vir...

read more
Die trauma om jou lisensie te hernu

Die trauma om jou lisensie te hernu

Nicolette Kritzinger Ek staar onlangs in afgryse na my lisensiefoto. Dís nou die tipe foto wat trauma by enige kind onder vyf sal wek. Ek wonder wie se idee daai skuinskuif was. Ek onthou nou ... Avril Lavigne het daardie...

read more
Die ander kant van Kersfees

Die ander kant van Kersfees

Dit is weer daardie tyd van die jaar. Vir die afgelope vyf maande kry jy al ligte hartkloppings hieroor. Die nuus het reeds in Mei gekom: Kersfees word vanjaar wéér by jou huis gevier. Jy is vyf gryshare en drie spatare ryker na die aankondiging. Daar gaan jou huisie...

read more
Die gort is gaar

Die gort is gaar

Skrywer: Anja van den Berg   My teenstander gebruik toenemend meer onetiese taktieke – ek het op goeie gesag verneem om geen genade te verwag nie. Hierdie opponent is nie ’n katjie om sonder handskoene aan te pak nie. Ek...

read more
Welkom by Skuldgevoel FM!

Welkom by Skuldgevoel FM!

Skrywer: Anja van den Berg Die steke was nog vars toe die vervloekte gawe soos ‘n vuurtong op my neerdaal.   Toe die portier my so skuins voor sesuur die oggend ingestoot het, kon ek nog net die tjing-tjing-tjing van die bed...

read more
Ek het eers onlangs besef ek is kommin

Ek het eers onlangs besef ek is kommin

Skrywer: Nicolette Kritzinger Ek het eers onlangs besef ek is kommin. Vir party mense kom die openbaring reeds vroeg in hul lewe. As jy jou in die voorste ry van ’n Steve Hofmeyr Toeka-tot-Nou-konsert bevind, as jy kaalvoet...

read more
Is jy nog steeds enkellopend?

Is jy nog steeds enkellopend?

Skrywer: Nicolette Kritzinger Foto’s: Gizela Conradie Mense praat nie oor die trauma van jou 20’s nie. Nee, om die waarheid te sê, ons sien uit daarna. “Ek kan nie wag om skool klaar te maak nie, dan gaan ek – ” Die...

read more