Skip to content
Facebook page opens in new windowInstagram page opens in new windowYouTube page opens in new window500px page opens in new window
NuusbriefKontak ons
Soek:
Afrikaans.com
Kom wys vir ons hoe lyk jou Afrikaans by Afrikaans.com
Afrikaans.com
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai
  • Wie is ons?
    • Veldtogte
    • Beskermhere/-vroue
  • Weet dit
    • Taalnuus
    • Meningstukke
    • Leefstyl
  • Leerhulp
    • Algemeen
    • Moedertaal
    • Voorskool
    • Laerskool
    • Hoërskool
    • Onderwysmarkplein
  • Lees dit
    • Boeke
    • Lapa-boekrak
    • Blogs
    • Skrywersfokus
    • Kinderboekrak
  • Luister dit
    • Kunstenaarsfokus
    • Luister nog
    • Hoe nou?!
    • Hoor hier
  • Kyk dit
    • Films, TV, Feeste
    • Onderhoude
    • Vlogs
  • Kook dit
    • Resepte
  • Afrikaans.ai

Kategorie Argiewe: Blogs

You are here:
  1. Tuis
  2. Lees dit
  3. Kategorie "Blogs"

Nicolette Kritzinger

Voel die wêreld vir jou ook so fake

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com3 Augustus 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger  Verlede Donderdagmiddag na werk pak ek die rit gym toe aan. Ek wou nie, maar die boonste knoop van my jeans het my gedwing. Hy veg al vir die afgelope drie maande vir sy lewe elke keer as ek hom aantrek. Ek kan al hoor hoe sug hy elke keer as hy…

Nicolette Kritzinger

Hoekom kla ons so baie?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com2 Junie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Waarom spandeer ons soveel tyd daaraan om te kritiseer? Een middag oorval die lus my vir iets stouts. Iets wat ek weet gaan bydra tot ’n ekstra sentimeter om my middel en my gaan laat twyfel in my lewenskeuses. Ek trek my onvleiendste sweetpakbroek aan en vind my weg na my plaaslike…

Nicolette Kritzinger

Voel jy ook so moeg?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com27 Maart 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Mense dink babas huil baie. Wag tot jy 30 word. Ek staan een Saterdagoggend na ’n drafsessie in Kauai en wag vir my cappuccino met ’n bietjie ekstra room (as beloning dat ek nou net drie kilometer gehardloop het en nie my Skepper langs die pad ontmoet het nie). Ek het vanoggend…

Nicolette Kritzinger

Is dít wat dit kos om ’n kind op skool te hê?

Blogs, Lees ditDeur verona30 Januarie 2026Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Ek het nie kinders nie. En na Januarie twyfel ek baie sterk of ek wel kinders wíl hê. ’n Week na die skole open, kry ek ’n vriendin vir koffie. Haar gesig lyk of Januarie al drie jaar lank is. Ek weet klein Frikkie is ’n paar dae terug graad 2 toe,…

Nicolette Kritzinger

Moet die feestyd altyd ’n drama wees?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com2 Desember 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Die mens kan darem maar bitter wees.   Die tannie voor my in die winkelry trek haar mond soos ’n gedroogte pruim en stamp haar man in sy sy. “Kyk nou net hier! Ek kan nie glo Checkers het al hul Kersversierings op nie. Dis nou eers Oktober.” Ek kan dit glad…

Nicolette Kritzinger

Daar was nog altyd iets aan rugby wat ek nie verstaan nie

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com30 September 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Veroorsaak dit ook spanning in jou huis? Ek lees onlangs ’n artikel oor die mees algemene dinge wat spanning in ’n huwelik kan veroorsaak. Finansies, verskillende ouerskapstyle, swak kommunikasie. Dit was nogal vir my vreemd dat hulle nagelaat het om die grootste stressor te noem: rugby. Dis Saterdag en die Bokke draf…

Nicolette Kritzinger

Ek wil nie meer ’n grootmens wees nie

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com29 Julie 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Ek haat mayonnaise. Dis ’n satansmeer. Het iemand in 1756 regtig gedink dis ’n goeie idee om ’n eier bang te klits, dit in ’n plastiekbottel te druk en op ’n onskuldige kind se poloniebroodjie te plak? Die vrou langs my staar lank na die opsies. Ek het nie geweet mens kan…

Nicolette Kritzinger

Hierdie tradisies kan ons maar laat gaan

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com30 Mei 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Daar is baie dinge van my jongdae wat maar kon bly. Die Chocolate Log, inryteaters, daai lekkergoed-sigarette wat ons op sewejarige ouderdom agter die snoepie gesuig het asof ons lid van een of ander bende was. En dan is daar ’n paar tradisies wat ons regtig nou maar kan laat gaan. Dis…

Nicolette Kritzinger

Ma-wees is nie kinderspeletjies nie!

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com28 Maart 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Nicolette Kritzinger Ek het nie kinders nie, nee. Mag ek iets oor ander mense se kinders sê? Seker nie. Oukei, hier gaan ons. Is dit net ek of is almal besig om te kraam? Dis net babas, swangerskaptoetse en sonars waar jy kyk. Ek kan nie meer my Facebook oopmaak nie, dan kwyl iets…

Anja van den Berg

Mamma, waar kom babas vandaan?

Blogs, Lees ditDeur Afrikaans.com4 Februarie 2025Lewer kommentaar

Skrywer: Anja van den Berg Dit maak nie saak of jy ‘n gesoute advokaat, ‘n geharde besigheidsvrou of ‘n ma van staal is nie. Wanneer Die Vraag opduik, gaan jy steeds borrels hap. ‘Mamma, waar kom babas vandaan?’ Aah, seksvoorligting. Daar is boeke geskryf en doktorsgrade verwerf, maar al die teoretiese kennis in die wêreld…

→1234→

Afrikaans.com

© 2026 Afrikaans.com | Bepalings en Voorwaardes

| Privaatheidsbeleid

Go to Top