Redenaars: Wenke vir ’n wentoespraak
Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dit is weer daardie tyd van die jaar wat leerders hulle toesprake en tonge moet slyp, want die redenaarseisoen het aangebreek. Afrikaans.com gee kortliks die volgende wenke vir ’n wentoespraak. ’n Wentoespraak Kies jou onderwerp met sorg. Maak seker jy kan met gemak daaroor praat, hetsy daarteen of daarvoor. Besluit wat jy…