Kinders wat nie deelneem nie, leer minder
Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Kinders wat nie saampraat nie se aandag word makliker afgelei, en breinpaadjies kan net gebou word in breinareas wat “aangeskakel” is. Dink aan ’n dokument op ’n rekenaar wat eers oopgemaak moet word voordat ’n mens daaraan kan werk. Daar is twee hoofredes…










